Originally hailing from Bophutatswana, a former homeland of South Africa, Arcadia now lives in Toronto, where she is a PhD-candidate in Cinema Studies. Until 2014 she blogged on Voer, but now writes about food and other elements of existential importance here.
(Banner image credit: Gerhard Uys)
Yay! Ek het “jou” weer opgespoor! SO dankbaar. Ek was absoluut versot of jou ‘Voer’ blog. En het sedert Nov 2014, gereeld met versugting gaan kyk of jy iets nuuts geblog het – helaas, nee.
LikeLike
Hi Marlette! Hoe het jy my hierdie keer gevind? Goed om weer van jou te hoor!
LikeLike
Hi daar, sien toe dat ek nooit geantwoord het nie. Dink ek het links gaan soek of op Marie/66squarefeet se site, of op thesourcer. Hoe loop dinge met die PhD? En die lewe in Kanada?
Kyk agter jouself.
LikeLike